Martez Saporta-Rothuysen

Dorp/Stad waar jy woon:

Cape Town

Beroep:

Talent Agentskap Eienaar

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

My ma word 90 in September en is mal oor Sarie. Ek dink dit sal 'n wonderlike verrassing wees om my op die voorblad te sien.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Lekker

3 woorde wat jou goed opsom:

Lojaal, Koesterend, Abisieus

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media