Monique Weyers
Dorp/Stad waar jy woon:
Pretoria
Beroep:
Aviation
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek glo dat elke vrou ‘n storie het wat verdien om gesien, gehoor en gevier te word. Ek verteenwoordig vroue wat hulself stelselmatig opbou, ten spyte van uitdagings, en met elke tree vorentoe ander inspireer om dieselfde te doen. Ek glo ons elke mens is bestem vir iets besonders.
Hierdie voorblad sal nie net vir my ‘n eer wees nie, maar ‘n platform om my boodskap van liefde, krag en vroulike elegansie verder te dra. Ek wil nie net ‘n voorblad gesig bring nie maar ‘n boodskap ‘n missie en ‘n hart wat brand om ‘n verskil te maak.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Besonders
3 woorde wat jou goed opsom:
Doelgerig, Stralend, Elegant