Liezel Maritz
Dorp/Stad waar jy woon:
Kaapstad
Beroep:
Rekenmeester
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Sarie voorblad kompetisie is n geleentheid om bietjie te skitter.
Dis n avontuur om myself n kans te gee.
Ek omarm die lewe! Na 40 is ek sagter met myself, soos wat ek met ander mense is. Ek moes leer om mense se opinies eenkant toe te skuif. Ek wil n voorbeeld stel vir my dogtertjie van gesonde self-liefde.
My hart is om vroue wat seer het, te bemoedig en aan te moedig om nooit op te hou droom nie.
As mens hoopvol is, het die lewe n manier om jou te verras.
Ek skryf in, want Sarie is my gunsteling tydskrif en dit bied n kans om my storie te vertel.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Koester
3 woorde wat jou goed opsom:
Opreg, Snaaks, Gedetermineerd