Anja Visser

Dorp/Stad waar jy woon:

Vredendal

Beroep:

Rekenmeester

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Want my ma sê ek moet…

Alhoewel bostaande waar is, was sy net die persoon wat my die laaste hupstoot gegee het om in te skryf.

Hierdie is 'n fantastiese geleentheid vir vrouens om ons selfvertroue 'n hupstoot te gee, onsself uit te daag om iets buite die boks te doen en merendeels om onsself en vrouwees te vier.
Indien ek net 'n inspirasie vir EEN jong meisie daar buite kan wees, sal hierdie klaar 'n wen wees.

En wie wil dan nou ook nie die geleentheid hê om vir net een dag soos 'n beroemde gepamperlang te word met 'n fotosessie nie?

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Panoptikum

3 woorde wat jou goed opsom:

Onverskrokke, Kreatief, Empatiek

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media