Lea Brummer
Dorp/Stad waar jy woon:
Potchefstroom
Beroep:
Verbruikerswetenskappe student
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek het vir Sarie Voorbladgesig ingeskryf omdat ek wil uitstraal waarin ek glo .
Ek glo dat n mens in hulself moet belê en moeite in jouself moet sit .
Ek glo dat as jy goed lyk , voel jy ook goed .
Ware skoonheid kom natuurlik ook van binne ,
ek wil ander dames ook herinner om die mooi in hulself te sien as ook rondom hulle .🌷
Ons is nooit té jonk of té oud om iets nuuts te leer nie – al is dit iets oor onsself .
Sarie het al vir 75 jaar ander se lewens beïnvloed, of dit nou deur mode , kos resepte of positiewe wenke was – dit was n hulpmiddel vir iemand
Ek sal graag dieselfde wil doen – all is dit net om iemand te inspireer om n kans té vat
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Tittewyt
3 woorde wat jou goed opsom:
Saggeaard, Opofferend, Positief