Liza-Mari Nel
Dorp/Stad waar jy woon:
Bethulie
Beroep:
Onderwyser Laerskool Wiskunde
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek beskou myself as 'n plat-op-die-arrde-plaasmeisie. Ek is altyd goed versorg en hou van mooi aantrek maar is nie baie modieus nie. Ek voel altyd gemaklik met my denim en tekkies. Die afgelope jaar het ek hard geoefen en baie aan my voorkoms gewerk en is baie trots op wat ek bereik het. Ek sien hierdie inskrywing as 'n uitdaging om my uit my gemaksone te kry en te kan sien wat ek kan bereik.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Lekker
3 woorde wat jou goed opsom:
Spontaan, Perfeksionisties, Georden