Nastassja De Lange
Dorp/Stad waar jy woon:
Pretoria
Beroep:
Grimeer kunstenaar tans in my volle mamma era.
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek skryf in vir Sarie voorbladgesig, want, al is ek tans in my volle mamma era en geniet elke oomblik daarvan, droom ek om myself op die voorblad te kan sien.
n Mamma word so maklik vasgevang om haarself laaste te sit en doen alles met soveel liefde en sonder om twee keer te dink en ek hoop dus dat ek selfs ander vroue en/of mammas kan inspireer dat daar niks fout is om iets vir jouself ook te doen nie en dat dit niks van jou af sal weg vat om steeds die beste mamma/vrou te kan wees nie.
Dis belangrik om steeds groot te kan droom.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Liefde
3 woorde wat jou goed opsom:
Passievol, Opreg, Kreatief