Anelda Kleynhans
Dorp/Stad waar jy woon:
Kroonstad
Beroep:
Tuisteskepper
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Met my onlangs verjaarsdag het ek besef dat tyd nie stil staan nie, dat nou die tyd is om na myself begin omsien en dat ek dalk 'n bietjie meer waaghalsig moet wees.
Om vir Sarie se voorbladgesig in te skryf is vir my die perfekte manier om bietjie te waag en sommer die lewe te vier.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Lekker
3 woorde wat jou goed opsom:
Nederig, Liefdevol, kreatief