Christine Botes

Dorp/Stad waar jy woon:

Bloemfontein

Beroep:

Finansiële Bestuurder

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

As klein dogtertjie het ek grootgeword met Sarie in die huis. My gunsteling was om altyd heel eerste na die mode gedeelte van die tydskrif te blaai en my te verkyk aan al die mooihede daar. Ek het myself dan verbeel dat ek 'n beroemde filmster is en al hierdie pragtige items is myne!

Wat 'n groot voorreg en eer sou dit nie wees om voorop hierdie ikoon tydskrif te pronk, getooi in die mooiste vere nie.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Woelwater

3 woorde wat jou goed opsom:

Anders, Kleurvol, Doelgerig

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media