Celeste Schürmann

Dorp/Stad waar jy woon:

Pretoria

Beroep:

Tuisteskepper

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

My familie en naaste vriende het my aangemoedig om in te skryf.

Op ons vrouens se voorstoep staan die droom van trou, vrou-, ma- en ouma wees. Dan, kleur die lewe tussen die lyne in met struikelblokke en kopkrapraaisels.

Eintlik is my storie, elke vrou se storie; die storie van triomf!

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Hoop

3 woorde wat jou goed opsom:

Passievol, Edelmoedig, Lojaal

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media