Karin Melvill
Dorp/Stad waar jy woon:
Mosselbaai
Beroep:
Tuisteskepper
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Sarie Tydskrif bied soveel aan elke vrou, dis n stylvolle tydskrif met soveel goeie leesstof en altyd iets om te leer.
Sarie bied aan my die geleentheid om deel van hul Voorbladgesig geskiedenis te wees, as deelnemer, semifinalis en moontlik 'n finalis.
Wat n vooreg sal dit nie wees om deur die SARIE span bederf en mooigemaak te word nie.
En dan nog die ervaring om deur Leana Clunie-Ross gefotograveer te word.
Dit sal wonderlik wees om skoonheidsbehandelings van Isa Carstens te ontvang.
En dan….om die hele SARIE span te ontmoet en te leer ken…..
DIS HOEKOM EK INSKRYF!!!
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Mooi (want mooi kan so baie dinge beteken)
3 woorde wat jou goed opsom:
Gewoon, Goedhartig, Stylvol