Michelle Lishman
Dorp/Stad waar jy woon:
Durbanville
Beroep:
Image Consultant
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek skryf in vir Sarie se Voorbladgesig 2025 omdat dit 'n nuwe uitdaging vir my is en om nog te groei. Ek het 'n Storie, soos ons almal het en ek dink en hoop om 'n verskil te kan maak. Juis omdat ek net myself is, en maklik net die "girl next door" kon wees.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Koester
3 woorde wat jou goed opsom:
Saggeaard, Liefdevol, Kreatief