Ambrosia Wolmarans

Dorp/Stad waar jy woon:

Kaapstad

Beroep:

Student (BSC in Sport science)

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek skryf in vir Sarie Voorbladgesig om ander meisies soos ek te laat weet hulle is nie alleen nie. Alhoewel ons almal van mekaar verskil en ons eie unieke eienskappe het kan ons steeds n gemeenskap vind saam ander met gemene eienskappe en soms is dit al wat n mens nodig het. Daar is dalk klomp jong dogtertjie’s wat nie weet waar hulle in pas nie, wat nie weet wie of waar hulle gemeenskap is nie. En ek wil graag he hulle moet n gemeenskap vind by my. n Persoon waarna hulle kan opkyk en kan hulp vra wat deur eenderse lewensstruikels is as hulle. n Persoon wat hulle maak voel hulle hoort erens en hulle is nie alleen nie.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Kattebak

3 woorde wat jou goed opsom:

Empaties, Avontuurlustig, Ritmies

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media