Margot Kriek
Dorp/Stad waar jy woon:
Ladismith
Beroep:
Boerin
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Dit klink na pret en ek voel nou op 55 jaar beter oor my selfbeeld as ooit tevore!
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Bliksem
3 woorde wat jou goed opsom:
Kalm, Eerlik, Liefdevol