Listelle Visser
Dorp/Stad waar jy woon:
Paarl/Wellington
Beroep:
Verbruikers Wetenskaplike
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek skryf vandag vir Listelle Visser in.
Ek ken haar al n geruime tyd en ons het goeie vriende geword.
Ek dink sy sal n wonderlike voorbladgesig wees…sy het pragtige oë.
Sy is vriendelik en uniek en sal altyd daar wees vir haar vriende.
Sy verdien n goeie geleentheid soos hierdie.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Empatie
3 woorde wat jou goed opsom:
1 grasieus
2 bedagsaam
3 opreg