Jade rigby
Dorp/Stad waar jy woon:
Springs
Beroep:
Retail assistent
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Want ek wil graag die groep dames verteenwoordig wat nie in die norm is of nie genoeg 'afrikaans' agtig lyk nie
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Rerrig
3 woorde wat jou goed opsom:
Eksoties, Spontaan, Vriendelik