Hannelie Wolmarans

Dorp/Stad waar jy woon:

Louis Trichardt

Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:

Ek sien dit as 'n geleentheid om my selfvertroue te bou, nuwe mense te ontmoet en my talente en persoonlikheid ten toon te stel.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Lekker.

3 woorde wat jou goed opsom:

Doelgerig, Dinamies, Lojaal

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media