Madelein Schmidt
Dorp/Stad waar jy woon:
GEORGE
Beroep:
Berader
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Almal sé : Mads!!! Skryf asb in!!
En ek het na my pa se onlangse afsterwe, besluit om die lewe aan te pak en meer uitdagings vir myself te stel wat my "bang" maak! Sarie se voorbladgesig is vir my stylvol gedoen, dit sal vir my n voorreg wees om deel te Kan wees daarvan!
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
"VREKLEKKER"
3 woorde wat jou goed opsom:
Liefdevol, Snaaks, Uitdagend