ANSIE REDMAN

Dorp/Stad waar jy woon:

Middelburg

Beroep:

Tuisteskepper

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek het geen selfvertroue gehad tot ongeveer 9 jaar gelede nie. Ek het groot geword in ‘n era waar jy nie durf dink jy is mooi nie want dan dink jy te veel van jouself. Nou in my senior jare besef ek die Here het my mooi gemaak en dat ek vir Hom kan skitter en Sy liefde wat deur my skyn, uitdra in nederigheid. En ek geniet my nuwe menswees terdeë!!

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Nostalgie.

3 woorde wat jou goed opsom:

Liefdevol, Omgee, Nederig

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media