Rachel Dillon

Dorp/Stad waar jy woon:

Randburg

Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:

Ek will wys dat jy, ongeag uitdagings soos diabetes, steeds jou drome kan volg en met selfvertroue jouself kan wees. Ek wil ander inspireer om hul uniekheid te omhels! Sarie is die plek waar ek hierdie 'n werklikheid kan maak, en ek weet ek sal my oumas baie trots maak!

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Rinkink

3 woorde wat jou goed opsom:

Inspirerend, Opreg, Lewenslus

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media