Emmari Gildenhuys
Dorp/Stad waar jy woon:
Stellenbosch
Beroep:
Student (SU)
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Sarie Voorbladgesig bied my die geleentheid om die rolmodel te wees wat ek al telkemale nodig gehad het! Wie jy is as persoon maak 99% op van jou skoonheid. Ons, veral jong meisies, word groot met konstante vergelyking en opgehemelde status wat lei tot onbewustelike geestesgesondheidsprobleme en versteurings. Die gevare van die media, geskinder en kuberboelie is onongbeerlik, mits jy dit reg gebruik! Jy is in beheer van wie en wat jy in jou omgewing toelaat. Soveel meisies, en vrouens, ly in stilte. Ek skryf in om uiteindelik my storie te vertel én om trots daarop te wees! Ek skryf in om vir myself, en almal wat “insecure” is in wie hulle is, te wys: “Jy is genoeg!”
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Uniekheid
3 woorde wat jou goed opsom:
Empaties, Intelligent, Opreg