Ada Mari Lemcke

Dorp/Stad waar jy woon:

Windhoek Namibia

Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:

“Ek skryf in omdat ek glo elke vrou het ’n unieke storie en skoonheid wat gedeel moet word. Ek wil ander inspireer om selfvertroue te hê, hul eie waarde raak te sien en trots te wees op wie hulle is. Om Sarie se Nuwe gesig te wees, sal vir my ’n droom wees wat waar word en ’n geleentheid om ander positief te beïnvloed.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Sielsmooi, want ek glo ware skoonheid begin binne in, en dis wat ek as Nuwe Sarie gesig wil uitstraal

3 woorde wat jou goed opsom:

Sielsmooi, Saggeaard, Selfsorgend

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media