Desireè Surendorff
Dorp/Stad waar jy woon:
Greytown
Beroep:
Student
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek glo Sarie is ń goeie voorbeeld vir meisies on na op te kyk. Sarie staan vir goeie beginsels en wys vir meisies hoe om deur die lewe te gaan met styl en om daar te wees vir haar mede mens. Ek glo om ń dienaar te wees vir jou mede mens is wat die lewe mooi en beter maak. Leef vir ander en nie vir jouself nie en alles sal goed gaan.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
appelliefie
3 woorde wat jou goed opsom:
Dienaar, Leier, Deernisvol