Eloise Fourie
Dorp/Stad waar jy woon:
Kaapstad
Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:
Vandag (5 Mei 2025) het ek in ons pouse deur Instagram gescroll en toe sien ek die post wat sê: “Is jou inskrywingsfoto’s gereed?”. Ek is n persoon wat gewoonlik almal voor myself sit,maar toe ek daardie post sien het ek gedink dat ek bietjie iets vir myself moet doen,om buite my boks te gaan en iets spontaan te doen en wat anders sal dit nou nie wees as om vir die Sarie nuwe gesig in te skryf nie. Ek skryf in met die doel dat ek myself beter kan leer ken en die passie wat ek het vir goed doen kan deel en ek hoop dat hierdie vir my die kans sal gee om dit te kan doen.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Glimlag
3 woorde wat jou goed opsom:
Behulpsaam, Vriendelik, Spontaan