Alisha Müller

Dorp/Stad waar jy woon:

Pretoria

Beroep:

Somatoloog

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek het die jaar besluit om myself uit te daag en dinge buite my gemak sone te doen.
En ek sou sê die is redelik buite my gemak sone.
Ek wil ook wys dat SARIE Voorbladgesig nie net gaan oor n beeldskone gesig nie maar ook n beeldskone siel.
Dit kan my n platform gee om te wys dat die mooi van binne na buite toe kan uitstraal.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Japtrap

3 woorde wat jou goed opsom:

Gedrewe, Passievol, Avontuurlustig

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media