Chanice Williams
Dorp/Stad waar jy woon:
Stellenbosch
Beroep:
Student
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Om die voorbladgesig te wees beteken dit om die geleentheid te kry om te doen waarin ek so sterk glo. Om te staan vir iets. Om nie net te bestaan nie maar om in die wéreld wat soms so deurmekaar en onseker lyk te staan vir iets. Iets positiefs. Die wéreld het nodig om in iets te glo. Hyt nodig om te hoop. En as voorbladgesig vir Sarie is dit net die regte platform om te wys dat daar hoop is. Ek wil ñ ambassadeur wees. Ek wil staan vir iets. Ek wil staan vir hoop.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Lekkerte
3 woorde wat jou goed opsom:
Vriendelik, Pret, Omgee