DELERESE OLIPHANT

Dorp/Stad waar jy woon:

Kempton Park

Beroep:

persoonlike assistent

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Om jonk & oud te inspireer om kanse te neem in die lewe.Skoonheid het baie fasette daaraan.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Wonderwerk

3 woorde wat jou goed opsom:

Eerlik, outentiek, opwindend

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media