Corli Eloff

Dorp/Stad waar jy woon:

Pretoria

Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:

Van n klein dogtertjie wat met hakskoene in die gang af hardloop, het ek nog altyd n droom gehad om in die model bedryf in te klim.En hierdie is die ideale geleenheid om aantepak.Om bietjie uit jou boks te klim en iets nuuts probeer kan jou net wondere verrig en jou as mens versterk.Ek is reg om my droom na te jaag met alles wat ek het.Ander meisies te inspireer om ook hul drome te volg met deursettingsvermoë en geloof.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Flater-water

3 woorde wat jou goed opsom:

Spontaan, Avontuurlustig, Omgee Hart

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media