Anri Bene
Dorp/Stad waar jy woon:
Paarl
Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:
Ek het gedink dis ‘n goeie idee om iets nuuts te probeer voor my hoërskool loopbaan verby is. Hierdie is my kans om vir een laaste maal iets opwindend aan te pak.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Grondboondjiebotter
3 woorde wat jou goed opsom:
Passievol, Ambisieus, Lojaal