WILLANA STRUWIG

Dorp/Stad waar jy woon:

KAAPSTAD

Beroep:

MEDIESE ADMINISTRASIE KLERK

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Wie nie waag nie, Wen nie!

Hierdie platform gee my die geleentheid om die gewone vrou te wys dit is moontlik indien jy beried is om die kans te vat
Ek is opgewonde oor die moontlikhede wat hierdie ervaring kan bied

Aan elke vrou daar buite: Wees wie Jy wil wees, vind geluk in Jouself, vind vrede. Leef jou drome en passies uit, aanvaar en glo dat jy dit verdien!

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Koester

3 woorde wat jou goed opsom:

Lojaal, Ambisieus, Goedhartig

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media