Mari Botha

Dorp/Stad waar jy woon:

Pretoria

Beroep:

Musiek Onderwyseres

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Hoekom nie? Sarie het nie saam met my groot geword nie, ek het saam met haar groot geword en ongelooflike lesse uit haar geleer. Ek glo hierdie is ’n die platform en geleentheid om die wêreld te wys watter mooi uit haar gekom het. Dis tyd om terug te gee. Die lewe het wilde woeste paaie met my geloop, maar my ma se Sarie was ’n konstante wat altyd soos huis gevoel het. Dis tyd om die wêreld te wys hoe my huis ook lyk.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Liefkoos

3 woorde wat jou goed opsom:

Kreatief, Optimisties, Uithouvermoë

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media