Robin Le Roux
Dorp/Stad waar jy woon:
Heidelberg
Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:
Omdat ek glo ware skoonheid kom van binne, selfvertroue, vriendelikheid en om jouself te wees – en dit is wat ek graag wil wys. Ek wil graag ook bietjie iets uit my gemaksone probeer.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Liefde
3 woorde wat jou goed opsom:
Introvert, Passievol, Nederig