Kaylin Achurch
Dorp/Stad waar jy woon:
Pretoria
Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:
Dit is iets nuuts wat ek wil probeer wat bietjie buite my gemaksone is . Ek skryf is want ek wou nog altyd ietsie in die model rigting doen , ek het net nooit al n geleentheid gesien of gekry daarvoor nie . Ek wil mense wys veral vrouens en jong dames dat jy net jouself moet wees en lief wees vir wie en wat jy is en die manier waaroo die Here jou geskilder het omhels want daar sal altyd iemand wees , jonger of ouer , wie na jou as mens opkyk vir wat jy is en wie jy is.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
passie
3 woorde wat jou goed opsom:
Sportief, passievol, eerlik