Elmien Botha
Dorp/Stad waar jy woon:
Viljoenskroon
Beroep:
Tuisteskepper
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek leef vir die oomblik, “my oomblik”! Fiks voor 40, voorbladgesig voor 40, om net n paar te noem, hoekom nie?! Daar is soveel “oomblike”, mooi oomblike in die lewe wat net verby gaan! Hierdie is nou my kans om “my oomblik” te gebruik om doelwitte te bereik!
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Huis
3 woorde wat jou goed opsom:
Kreatief, Veelsydig, Tevrede