Lianca Botes
Dorp/Stad waar jy woon:
Kleinbrak-River
Beroep:
Manager
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
As n plaas meisie in n klein dorpie was dit altyd lekker om fotos in die natuur te neem tussen die beeste, skape en noem maar op. Dis vir my so lekker om fotos te neem en veral fokus op die goeie memories saam die fotos, mens se uiterlike is net so belangrik soos jou innerlike en dis wat min mense vandag besef, om uit jou comfort zone te kom en die lewe te skep met memories en oomblike wat n realiteit raak.Sal dit so geniet om eendag in die skoonheid bedryf te gaan so vir nou vat ek n kaans op die onbekende en sien waar dit gaan!
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Eenvoudig – Simplicity
3 woorde wat jou goed opsom:
Praat baie, Hartsvriende, Wanderlust