Gabby Rademeyer

Dorp/Stad waar jy woon:

Benoni

Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:

Ek wil nuwe geleenthede aangryp en graag ook 'n verskil maak in die modewêreld van vandag en seker maak dat elke jong dame weet dat sy 'n kosbare juweel is in hierdie gebroke wêreld .

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Kaaps-Afrikaans : Poenankies (oulik)

3 woorde wat jou goed opsom:

Lojaal, Passievol, Barmhartig

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media