Nikita Schultz-Swanevelder
Dorp/Stad waar jy woon:
Langebaan
Beroep:
Juffrou
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek het besluit om vir Sarie voorbladgesig in te skryf oor ek gevoel het hierdie jaar is n jaar waar ek myself n kans gaan gee. Soms in n mens se lewe is mens so gefokus op n mens se kinders, jo man en self jou werk dat jy vergeet dat jy ook meer as net dit is. Ek is n Baie gelukkige mamma van twee pragtige seuntjies, n vrou van n man wat hard werk en ook so gelukkig om saam met n vernoot n Homeschool besigheid te Kan bestuur. Hierdie jaar het ek net besluit ek wil graag iets aan myself gee, daai bietjie wat ek vergeet het van myself.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Kinders
3 woorde wat jou goed opsom:
Lojaal, Spaarsamig, Eerlik