Chrizel Van Wyk
Dorp/Stad waar jy woon:
Rayton, Pretoria
Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:
Ek wil Selfvertroue en Inspirasie uitstraal
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Prettig
3 woorde wat jou goed opsom:
Sterk – omdat ek al deur dinge is en steeds opstaan met moed., Sag – omdat ek met liefde en empatie leef., Eg – omdat ek myself is – sonder voorgee, met trots en integriteit.