Anmari Neethling

Dorp/Stad waar jy woon:

Bonnievale

Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:

Ek skryf in vir Sarie se nuwe gesig omdat ek wil my waardes en drome met ander deel en wil vir ander wys die talente waarmee die Here my geseën het.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Spontaan

3 woorde wat jou goed opsom:

Betroubaar, Gelukkig, Opreg

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media