Karla Jessica Botha

Dorp/Stad waar jy woon:

Piet retief

Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:

Ek het ingeskryf om deel te wees van hierdie groot Tydskrif enp een van my drome is om op n tydskrif bladsy te verskyn

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Pragtig

3 woorde wat jou goed opsom:

Nederig, Georganiseerd, Doelgerig

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media