Nicola Keyter

Dorp/Stad waar jy woon:

Pretoria

Beroep:

Dieëtkundige

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Vir so lank soos wat ek kan onthou was ek in 'n boks geplaas! Te sterk, te gespierd, size 12, nie klein en fyn gebou nie!
Ek is sportief gebou, dra beslis nie 'n nommer 6 broek nie en eet nie soos 'n vinkie nie! En dis ook oukei! Ek skryf in vir Sarie omdat ek mense wil aanmoedig en inspireer om sterk en gesond te wees, lief te wees vir jouself (nes jy is, size 8 of nie), aktief te wees, goeie verhoudig met kos te hê en af en toe jouself met 'n uiteet te bederf!

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Mengelmoes

3 woorde wat jou goed opsom:

Standvastig, Eenvoudig, Lewenslustig

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media