Joanie Vorster

Dorp/Stad waar jy woon:

Kimberley

Beroep:

Health and Safety Quality

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Elke vrou verdien om op die voorblad te wees.
Ek het besluit die jaar is my jaar om weer in te skryf.
Elke vrou het iets wat hul uniek maak en dit gee my daardie warm gevoel.
Elke vrou moet geliefd wees.

Maak nie saak wat nie, jy is geliefd, jy is uniek en jy is jy. (Deur om jouself te wees maak jou n besonderse unieke vrou.)

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Liefde

3 woorde wat jou goed opsom:

Eerlik, Aanhouer, Gelowig

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media