Cherie Lubbe

Dorp/Stad waar jy woon:

Kaapstad

Beroep:

Eienaar van blend and Snap

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek skryf in vir SARIE Voorbladgesig omdat ek glo elke vrou het ’n storie om te vertel – en myne is een van selfvertroue, groei en deursettingsvermoë. As entrepreneur in die skoonheidsbedryf wil ek ander inspireer om hul unieke lig te laat skyn, van binne én buite. Dis tyd dat gewone vroue met buitengewone drome op die voorblad verskyn!

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Verseker “Boudskud” – lekker glad op die tong!

3 woorde wat jou goed opsom:

Lojaal, vasberade, empaties

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media