Simone Sinclair
Dorp/Stad waar jy woon:
Potchefstroom/ Lydenburg
Beroep:
Student Somatologie
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek het ingeskryf vir Sarie Voorbladgesig omdat ek nooit voorheen gevoel het ek het die selfvertroue daarvoor nie, ek wil n voorbeeld wees vir jong vroue soos ek om te besef dat elkeen van ons uniek geskape is en dat ons moet leer om ons voorkoms te omhels deur selfaanvaarding.
Ek glo dat ware skoonheid van binne af kom.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Skaterlag
3 woorde wat jou goed opsom:
Vriendelik, Barmhartig, Lojaal