Martiné le Roux
Dorp/Stad waar jy woon:
Pretoria
Beroep:
Student
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek skryf in vir Sarie Voorbladgesig omdat ek glo elke vrou het iets unieks om te bied- nie net uiterlik nie, maar ook in haar krag, haar sagtheid & haar storie. Mens hoef nie perfek te wees om mooi te wees nie, selfvertroue en egtheid is mooier as perfeksie. Elke vrou het 'n storie om te vertel en ek voel Sarie is die ideale platform om hul stem te laat hoor. Dit gaan egter nie net oor die voorblad nie, maar oor die egtheid van vrouwees.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Lekkerbekkig
3 woorde wat jou goed opsom:
liefdevol, dankbaar, geduldig