Lize Steyn

Dorp/Stad waar jy woon:

Hermanus

Beroep:

Haarsalon eienaar en kunstenaar

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek het absoluut n passie vir vrouens en hul potensiaal. In my werk geniet ek dit om elke dag te sien hoe ‘n haarstyl, kleur, grimering n vrou soos n sonneblom kan laat gloei. En om te kan sien en deel te wees van SARIE se meesterswerk hoe die “essence and glow” van n vrou uit te bring…sal n voorreg wees!

Buiten dat die naam SARIE beteken ‘Prinses’ en ‘Noble Woman’…en ek glo dat ek daai kroon verdien. Elke vrou het n spesiale pad en storie…maar ek sal graag myne wil deel as inspirasie vir ander vrouens wat van niks weer moes opstaan en weer haar lag en en sprankel vind.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Geliefd

3 woorde wat jou goed opsom:

Kreatief, Sprankelend, Spontaan

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media