Carla Kotzé
Dorp/Stad waar jy woon:
Vredenburg
Beroep:
Logistieke administrasie
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Die laaste jaar was n riller. Ek het n 2 en half jarige en n 7 maande oue baba. It's my turn now!
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Fantasties
3 woorde wat jou goed opsom:
Vasberade, Spontaan, Vriendelik