Chimoné van Hall

Dorp/Stad waar jy woon:

Gqeberha

Beroep:

Onderwyser

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek sien al lank op na die groot 30. Vir te lank het ek “dertig” soos ‘n wolkie oor my kop laat hang. Ek is klaar. ‘n Beter woord vir 2025… Perspektief. Hoe bevoorreg is ek nie om ouer te word nie? Hoe dankbaar is ek nie vir nog 'n jaar gespaar? Ek stap hierdie jaar in ‘n nuwe dekade in. Sonder vrees oor ‘n ou plooitjie wat ontwikkel, maar eder reg om nuwe avonture, nuwe ervarings en nuwe lag plootjies te verwelkom!

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Skemerkelkie

3 woorde wat jou goed opsom:

Empaties, Karismaties, Gelowig

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media