Nicola Joubert

Dorp/Stad waar jy woon:

Stellenbosch

Beroep:

Afrikaans en Nederlands (hons) Student

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Om vir Sarie Voorbladgesig in te skryf, bied vir my blootstelling en nuwe loopbaangeleenthede. Dit is ’n platform vir persoonlike groei en ’n kans om deel te raak van ’n netwerk van inspirerende vroue. Ek het karakter, visie en ’n stem. Deur in te skryf, wys ek dat ek gereed is om my plek op die verhoog van die lewe in te neem.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Kraakvars

3 woorde wat jou goed opsom:

Vurig, Prakties, Dramaties

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media