Monica Dos Santos
Dorp/Stad waar jy woon:
Johannesburg
Beroep:
Internal Consultant
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
As 'n jong ma van drie wat baie pynlike en traumatiese ervarings in die lewe in die gesig gestaar en oorkom het, insluitend kanker twee keer, ek glo my doel in die lewe is om ander te inspireer en te bemagtig deur my voorbeeld. Nie net het ek al die struikelblokke wat in my lewe geplaas is oorkom nie, ek het hulle almal in seëninge verander en deur liefde genees. Ek glo so 'n platform soos Sarie sal 'n ongelooflike geleentheid wees om my boodskap te deel en ander op 'n kragtige en betekenisvolle manier te beïnvloed.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Koeksister
3 woorde wat jou goed opsom:
liefdevol, vreesloos, sarkasties